Ek wil net se baie dankie aan Breakthrough Wellness Centre wat my gehelp het deur die moeilike tyd wat ek deur was met my drank probleem, dit was nie maklik nie maar ek het deur gedruk dankie aan almal wat my gehelp het. Vandag is ek n better persoon ek is nie meer die ou Jannie nie.
Ek wil net se dankie aan Morne, Reinier, oom Leon en tannie Linda wat by my gestaan het en my gehelp het waneer dit moeilik gegaan het. Tannie Linda dankie vir die lekker kos dit was n voorreg om by Breaktrhough Wellness Centre te kon wees, as dit nie vir julle almal was nie sou ek nooit die waare Jannie gevind het nie. Ek gaan die regte pad stap en n sukses van my lewe maak als te danke aan Breakthrough Wellness Centre.
Groete Jannie